Die Exit Knoppie

R125.00

Die Exit Knoppie

HOOP IN DIE TYE VAN DIE CORONAVIRUS EN NOG BAIE MEER

Skrywer: Dr. H. Grobler

(Softcover p 107)

SKU: HG_ExitK Category: Tags: , , ,

Description

Die Exit Knoppie

HOOP IN DIE TYE VAN DIE CORONAVIRUS EN NOG BAIE MEER

Soms wil jy nie meer nie.
Jy kan nie meer nie.
Jy wil uit, maar daar is nie ‘n uit nie.
As daar maar êrens ‘n EXIT knoppie was wat jy kon druk….

Maar intussen is jy in die lewe se bokskryt. En jy word stukkend geslaan deur krisisse, hartseer en bekommernis.

Indien jy soms só voel, is hierdie boek net vir jou.
Dit bevat boodskappe van hoop en bemoediging.

(Softcover p 107)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Exit Knoppie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *