In die voetspore van Josef

R150.00

In die voetspore van Josef

Praktiese advies om verwerping, onregverdige beskuldigings, teleurstellings en verliese te hanteer

Skrywers: Dr. A. Endres

(Softcover p 135 )

Description

In die voetspore van Josef

Praktiese advies om verwerping, onregverdige beskuldigings, teleurstellings en verliese te hanteer

Josef het uit ‘n deurmekaar en gekompliseerde gesin bekom. Sy tienerjare was ‘n nagmerrie. Hy is deur sy familie verwerp, onskuldig deur sy werkgewer beskuldig en het een na die ander teleurstellings en verliese beleef. Die manier waarop hy sy terugslae hanteer het rus ons vandag toe om ons lewens te hanteer. Sy verhaal leer ons hoe om onregverdige en minagtende optredes teenoor ons te hanteer sonder om wrokke te koester, om ‘n onwrikbare vertroue in God se plan met ons lewens te hĂȘ en om empatiese gevoelens teenoor ander mense te openbaar.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “In die voetspore van Josef”

Your email address will not be published. Required fields are marked *