In die Koninkryk van die Lam

R125.00

In die Koninkryk van die Lam

Hier vind jy rus

Boodskappe van Hoop en Vertroosting

Skrywer: Dr. H. Grobler

(Softcover p 109)

SKU: HG_KKvdL Category: Tags: , , , , , ,

Description

In die Koninkryk van die Lam

Hier vind jy rus

Boodskappe van Hoop en Vertroosting

‘n Nuwe Era het aangebreek. Die Era van die Lam se Koninkryk. En hierdie era sal vir altyd duur.
Die Koninkryk van die Lam is besonders. Baie anders as die koninkryke van die aarde. In hierdie koninkryk is die swakkes sterk en die sterkes swak. Want in die Koninkryk van die Lam is vrede belangrik. Hier is nie wrokke of mense wat nie kan vergewe nie. Hier is liefde, geduld en verdraagsaamheid. Die Koninkryk van die Lam is die Ewige koninkryk. En die wonder van alles?
Jy leef nou al in die Koninkryk van die Lam.
En hier, in die Koninkryk van die Lam is daar vir jou uitkoms, vertroosting en hoop.
Smag jy na vrede in ‘n stukkende wêreld? Dan is hierdie boekie vir jou!
Dit bevat boodskappe van vertroosting en hoop…

(Softcover p 109)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “In die Koninkryk van die Lam”

Your email address will not be published. Required fields are marked *